Kinderkerk Les: Emoji Gebed

emoji gebed - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Emoji Gebed

Hierdie is ‘n les oor gebed waarin ons emoji gesiggies en speletjies gebruik om die kinders te leer om doelgerig te bid. Die les is sosial afstand vriendelik. Hieronder is ‘n voorbeeld van die emojis en hoe ons hulle vir die gebed gebruik.

Emoji gebede-page0001

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – Emoji gebed

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Gebedslesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-gebedstasies/

Leave a comment