Personeelkamer Opening: Nr. 50 – 54

50-54 - groot

Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post met julle deel in plaas van een soos ons gedoen het.

In hierdie Personeelkamer Opening post sal julle die volgende vyf boodskappe vind:

50. Tweede kanse

51. Die Plakker op jou motor

52. Lees asseblief my hart

53. Die Tas

54. Hoe God werk

Laai die Personeelkamer Openings hieronder in PDF formaat af:

50. PERSONEELKAMER OPENING – Tweede Kanse

51. PERSONEELKAMER OPENING – Die plakker op jou motor

52. PERSONEELKAMER OPENING – Lees asseblief vandag my hart

53. PERSONEELKAMER OPENING – Die Tas

54. PERSONEELKAMER OPENING – Hoe God werk

Volg die skakel hieronder na ons ander Personeelkamer Opening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/personeelkamer-opening/

Leave a comment