Sondagskool Les: 5. Wapenrusting – Skoene van Bereidheid

AGTERGROND: Sondagskool lesse is geskryf vir Graad 7-12 kinders. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.

Skoene van Bereidheid

In hierdie les kyk ons na wat die Evangelie van Vrede is en hoe ek dit as deel van die wapenrusting gebruik. Ons kyk ook na die belangrikheid van skoene as deel van die wapenrusting.

Ons het nie Ysbreker 2 gedoen nie, omdat ons kinders redelik rof is en ons bang was hulle gooi die vensters uit. Die kinders het die modeparade vreeslik geniet, ons het flippers, gumboots, aandskoene, veiligheidskoene, vreemde pantoffels en nog ‘n paar ander interessante skoene gehad. Die kinders geniet dit baie as die leiers ook bietjie in die kalklig kom en iets doen.

Laai die les oor die Skoene van bereidheid hieronder in PDF formaat af:

Les – Wapenrusting Skoene

Skoene van Vrede – Vrae en antwoorde

Skoene van Vrede – Vrae

Hulp vir Leiers – Skoene

Volg die skakel hieronder na die lesse oor die ander dele van die Wapenrusting van God:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/wapenrusting-sondagskool-lesreeks/

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagkool lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-snr/

Leave a comment