#Sleutelgedagtes: 16 dae van Aktivisme teen geweld teen vroue en kinders
Die Internasionale veldtog, 16 dae van Aktivisme teen geweld teen vroue en kinders word elke jaar van 25 November tot 10 Desember gehou om bewusmaking te kweek vir die lot van vroue en kinders wat slagoffers van geweld is. Doelwitte van die veldtog: Kombineer tegnologie, sosiale media, die kunste, joernalistiek, geloof, kultuur, besigheid en aktivisme…