Bybelvasvra 2: “Phone a friend”

Ons het so paar jaar gelede ‘n Jeug Funaand in die vorm van ‘n Bybelvasvra met ons EPIC Jeug kinders gehou. Die kinders kon hulp in die vorm van veelkeusige vrae inroep deur ‘n handjie teken op te steek, of  die “Phone a friend” opsie uitoefen, waar ‘n leier met ‘n Bybelvers kom help het,…