Die pad na Paasfees

Ons deel graag hierdie oulike Paasfees Bordspel van NG Somerstrand gemeente met julle. Dis ‘n baie oulike aktiwiteit om met jou gesin tydens Huisgodsdiens te doen. Die bonus is natuurlik dat dit gratis en in Afrikaans is! Die pad van Paasfees – lees hierdie Heilige Week elke dag die skrifgedeelte en rangskik die gebeure van Jesus…