KinderPinkster: Fees van die Gees

Soos gewoonlik het DinkJeug ‘n baie oulike KinderPinkster reeks vir 2022 op hulle webtuiste beskikbaar. Fees van die Gees: Hierdie is ‘n voorstel vir ‘n pinksterreeks om te gebruik as ‘n kinderpinkster reeks, of as kindermomente in die gewone pinksterdienste of as ‘n inter-ouderdom / familie pinksterreeks. Die tekste volg die kronologiese gebeure in Handelinge…