#Sleutelgedagtes: Hoekom kinders nie moet stilsit nie

Hierdie videoclip van ‘n graad 1 dogtertjie – Mi-Jeanne Botha – wat tydens ‘n Afrikaanse Redenaars kompetisie gesels het oor die onderwerp “miere” en hoekom kinders nie moet stilsit nie, was gister op Facebook gewees. Dit het weereens die belangrikheid van interaktiewe Kinderkerk en Sondagskool lesse vir ons beklemtoon, en dat wanneer ons met kinders…