Huisgodsdiens: Graad 8

Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 8, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf. Hierdie tuiskategese handleiding se tema is: Die Bybel, die verhaal van God se liefde vir die mensdom. Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis as deel van…