JESUS die rede vir Kersfees

  Ons het die afgelope paar weke baie tyd aan Kersfees spandeer en om ons kinders die ware betekenis van Kersfees te leer te leer. Vandag is Kersfees – ons Christusfees – kom ons vier dit vandag op ‘n manier wat eer aan JESUS sal bring. Ons deel graag hierdie oulike videoclip van Southland Christian…