Kersfees Aktiwiteite

Die volgende is ‘n paar aktiwiteite wat jy as ysbreker saam met ‘n les oor die geboorte van Jesus kan gebruik, of as deel van huisgodsdiens met jou gesin. Die Kersfees Aktiwiteite bestaan uit die volgende: Kersfees Mazes Kersfees Woordsoek Kersfees Woordskommel Kersfees Scattergories Kersfees Kode-inkleur Wyse manne – Vind die verskille Kersfees Hidden Picture…