Kinderkerk: Aanbiedings Hulpmiddels

As jy Kinderkerk aanbied sal jy weet dat kinders van verskeidenheid hou. Die beste manier om hulle aandag te hou en week na week te laat terugkom is die ‘onvoorspelbare’, die “element of surprise”. DIT werk soos ‘n droom by al ons jeugbediening-groepe. Woensdagaande is die eerste ding wat by die kinders se monde uitkom…