Saalopening 51: Selfbeheersing

Hierdie is ons een en vyftigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Ons het hierdie les as ‘n geestelike boodskap, asook een as ‘n nie-geestelike boodskap. Selfbeheersing: Geestelike Boodskap Benodighede: Bottel bubbles, bubble wand, ‘n elektriese fan en twee assistente (kinders) Aktiwiteit: Begin die saalopening met die volgende aktiwiteit: Skakel die fan aan. Laat die assistente die…