Speletjies: Sosiale Afstand

Met al die COVID veiligheidsreëls is dit belangrik om ons speletjies en aktiwiteite wat ons gebruik dienooreenkomstig aan te pas. Baie van ons sukkel om speletjies te kry wat aan die riglyne voldoen en hopelik kan ons vandag daarmee help. Sosiale Afstand Speletjies Daar is tans heelwat webtuistes wat moeite doen om speletjie te plaas…