Speletjies: Webtuistes

SPELETJIES: Soos julle weet is daar BAIE webtuistes met speletjies, party baie kreatief en party op dieselfde ou noot. Die volgende het nogal iets buiten die gewone – gaan loer gerus daarna. Hulle is nie almal Jeugbediening webtuistes nie, so sif daardeur, maar onthou ook dat mens meeste van hulle met ‘n bietjie kreatiwiteit geestelik…