Stories: Die Bybel en die kole-mandjie

Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na U woord. Ps 119: 9 Tema van die Storie: Die Bybel en die kole-mandjie Hierdie storie illustreer die belangrikheid van Bybel lees. Jy mag dalk nie alles verstaan of onthou wat jy lees nie, maar wanneer jy dit lees, sal dit jou van…