Stories: Die Varing en die Bamboes

Hierdie is die storie van die wortelstelsel van ‘n varing en ‘n bamboes. ‘n Varing groei vinnig, maar groei nie vreeslik hoog nie, sy wortelstelsel is ook nie baie diep nie. Bamboes daarenteen vat nie so vinnig voordat jy die bamboes sien nie, maar dit het ‘n ongelooflike wortelstelsel, maar wanneer dit begin groei kan…