Stories: Kan jy LIEFDE installeer?

Ons is tans besig met ‘n reeks by ons EPIC groepe oor die Vrugte van die Gees – en hierdie storie pas so pragtig daarby in. Dis so half in ‘rekenaar-taal’ geskryf, maar beslis nie moeilik om te verstaan nie, en BESLIS die moeite werd om te lees. Tema van die Storie: Kan jy LIEFDE…