Kinderkerk: Prente vir lesse

Ons kinderkerk personeel het ‘n geweldige behoefte aan prente wat die storie vertel waarmee hulle besig is. Soos ons soek daarna kom ons agter hoe skaars dit eintlik is. Jy kry baie individuele prentjies vir inkleur, maar as jy die hele storie geillustreer soek is dit ‘n perd van ‘n ander kleur. Ons het in…