Sondagskool Les: 3. Pinkster Snr.

White round background with colorful dotted pattern.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Lesreeks: God die Heilige Gees:

Hierdie mini-reeks oor die Heilige Gees, is deel van drie reekse oor die Drie-Eenheid wat vir Sondagskool geskryf is. Die eerste reeks fokus op God die Vader, die volgende God die Seun – Jesus Christus, en hierdie reeks op God die Heilige Gees. Elke reeks is gefokus op een van die Persone van die Drie Eenheid.

Ons het hierdie reeks by die Sondagskool asook by EPIC Jeug gedoen, jy sal dus twee lesse by elke tema sien. Sondagskool is die kort les en die EPIC Jeugles die langer les.

3. Pinkster 

In hierdie les gesels ons oor die betekenis van Pinkster en hoe die Heilige Gees ons help om van Jesus te getuig.

Laai die Sondagskool les hieronder af:

2. SONDAGSKOOL LES – Pinkster

Hier is die videoclip wat tydens die les gebruik is:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/heilige-gees-sondagskool/

Laai die EPIC Jeugles hieronder af:

JEUGLES – Pinkster

Pinkster – Ysbreker 1

Pinkster – Ysbreker 2

Hierdie videoclip is tydens die EPIC Jeugles oor Pinster gebruik:

Volg die skakel hieronder na ons ander lesse in die reeks:

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s