Personeelkamer Opening: Nr. 70 – 74

70.-74. - groot

Ons het op ‘n fonds van die mooiste stories vir Personeelkamer Openings afgekom en toestemming by die skrywer gekry om dit met julle te deel. Dis egter so baie dat dit ons jare gaan neem om dit alles gepost te kry. Ons gaan dus vir die volgende klomp maande vyf Personeelkamer Openings in ‘n post met julle deel in plaas van een soos ons gedoen het.

In hierdie Personeelkamer Opening post sal julle die volgende vyf boodskappe vind:

70. Klip Sop

71. Los jou bekommernis by die deur

72. Die Tralies

73. Die Laaitjie

74. Hoe langer jy wag, hoe groter die seën

Laai die Personeelkamer Openings hieronder in PDF formaat af:

70. PERSONEELKAMER OPENING – Klip sop

71. PERSONEELKAMER OPENING – Los jou bekommernis by die deur

72. PERSONEELKAMER OPENING – Die tralies

73. PERSONEELKAMER OPENING – Die Laaitjie

74. PERSONEELKAMER OPENING – Hoe langer jy wag hoe groter die seën

Volg die skakel hieronder na ons ander Personeelkamer Opening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/personeelkamer-opening/

Leave a comment