GK Jeug het ‘n baie oulike, praktiese manier om met jou kinders deur die gebeure van die kruisiging van Jesus Christus te werk.
Die Gebeure van die Kruisiging:
Daar is twee aktiwitite wat jy as deel van hierdie huisgodsdiens/huisgeloof met jou gesin kan gebruik.
Gebruik die prentjies en leesstukke om jou kinders van Paasfees te vertel. Dié leesstukke is gebaseer op Matteus 26 en 27. Dit begin waar Jesus gesalf word met reukolie, tot waar Hy gekruisig word.
Volg die skakel hieronder na GK Jeug se webtuiste om hierdie hulpbron af te laai:
Die gebeure van die kruisiging
Volg die skakel hieronder na ons ander huisgodsdiens/huisgeloof hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/