Speletjies: Aktiewe Speletjies

Ons kinders op ‘n Woensdagaand by EPIC Jeug is baie en ook baie wild, daarom is aktiewe speletjies nie altyd so prakties of moontlik by ons nie. Hier is egter ‘n paar wat hulle baie geniet wanneer hulle die kans kry om dit te speel, ons speel hierdie met ons Graad 6-12 groep. Aktiewe Speletjies:…