#Sleutelgedagtes: Bid vir jou kinders

Om vir jou kinders te bid, is een van ‘n gelowige ouer se grootste verantwoordelikhede. Dis nie die kerk of die jeugleiers se primêre verantwoordelikheid om vir hulle te bid nie, maar joune as ouer. Dis tyd dat ons as ouers wakker skrik, en met groot erns vir ons kinders begin bid. Die Here wil…