Bybel Speletjies: Bybel Scattergories

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Bybel Scattergories Hierdie is een van daai lekker speletjies wat geen voorbereiding nodig het nie. Scattergories is eintlik ‘n baie…