Bybel Speletjies: Bybelvers Woord Speletjie

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Bybvelvers Woord Speletjie: As jy hou van woord-speletjies, dan is hierdie speletjie net vir jou. Daar is elke keer twee…