Bybel Speletjies: Wat is die Konneksie?

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Wat is die Konneksie? Wat is die Konneksie is ‘n lekker dink-speletjie waar twee name uit die Bybel gegee…