Bybel Speletjies

Ons het heelwat Bybel Speletjies en Bybel Aktiwiteite op die Blog beskikbaar wat jy kan gebruik tydens ‘n Kinderkerk of Sondagskool les, of sommer net vir die pret. Bybel Speletjies: Boeke van die Bybel: Om te weet waar om die Bybelboeke in die Bybel te vind, maak Bybel lees net soveel makliker, en om dit…