Bybelvasvra 10: God se vreemde opdragte

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “God se vreemde opdragte”. God se vreemde opdragte Die Bybel is vol interessante verhale en gebeurtenisse waarvan baie van ons nie eers weet nie. Ons het so baie met die saamvoeg van hierdie kategorie geleer, en hoop julle en die kinders gaan net so baie daaruit leer. God se vreemde…