Bybelvasvra 8: Scary Stories in die Bybel

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “Scary Stories in die Bybel”. Scary Stories in die Bybel Dit was eintlik groot pret om die inligting vir hierdie post bymekaar te kry, en ons hoop julle gaan die gebruik daarvan net so geniet. Ons het probeer fokus op Bybeldele en ‘stories’ wat kinders (en grootmense) nie so goed…