Bybelvasvra 9: Rekords in die Bybel

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “Rekords in die Bybel Rekords in die Bybel In hierdie kategorie het ons na gebeurtenisse in die Bybel gaan soek wat ongewoon is, en wat selde indien ooit gebeur, buiten in die Bybel. Daar is 60 sulke gebeure in hierdie Bybelvasvra, en elkeen het ook die teksdeel waar dit staan.…