Personeelkamer Opening: 9. Die Skoene
Hierdie is die negende Personeelkamer Opening. Die Skoene Ek was vars gestort en netjies geskeer. Ek het my mooi das nog eenkeer reggetrek en toe vertrek. Ek het net betyds by die kerkbank ingeskuif en wou net my oë toemaak in gebed toe ek uit die hoek van my oog n paar skoene sien wat…