Jeug Funaand: Survivor for Christ
Ons Funaande word soms as net ‘n lekker aand met geen boodskap gedoen, en soms is dit ‘n Funaand met ‘n geestelike tema. Hierdie Funaand is deel van die Senior Sondagskool reeks “Begin die Reis” https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/04/05/jeug-begin-die-reis/ Dit kyk na alles wat ek as jong gelowige nodig het om die pad saam met Jesus te loop…