#Sleutelgedagtes: Gebed is die Sleutel

Bid sonder ophou.  Paulus stel dit duidelik.  Gebed is so belangrik soos asemhaal.  Ons het al voorheen genoem dat gebed ons wenresep is, ons geheim.  Vandag wil ons graag bietjie uitbrei daaroor. Gebed oor temas Voordat ons elke kwartaal aanpak, word daar intens gebid oor wat op die Here se hart is vir daardie kwartaal. …