Pinkster: Hand in Hand Pinksterreeks

Ek hoef nie vir iemand te vertel dat ons nie hierdie jaar Pinkster soos gewoonlik gaan hê nie. DinkJeug het ‘n baie oulike gratis Pinkersrreeks wat jy en jou gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan doen. Hand in Hand Pinksterreeks Die reeks bestaan uit 8 geleenthede (Hemelvaart, Sondag tot Vrydag en Pinksterfees) en hanteer…