#Sleutelgedagtes: Handleiding vir die gebruik van ons lesse
Wanneer ons ‘n nuwe motor koop, kry ons ‘n handleiding by. Dit verduidelik mooi vir ons hoe hierdie spesifieke motor werk en hoe om die meeste uit dit uit te kan kry. Met dit ingedagte, het ons gevoel om ook ‘n kort handleiding te skryf rondom ons lesse. Ons bedien vyf verskillende jeuggroepe per week,…