#Sleutelgedagtes: Hoe om “issues” te hanteer

As ons met kinders werk, is hulle welstand op ALLE vlakke veronderstel om vir ons belangrik te wees, en nie NET geestelik nie. Ons as Kinderkerk, Sondagskool of Jeug Leiers, is baie keer die persoon wat die kind kies om probleme mee te deel, of wat probleme optel as gevolg van onderwerpe wat ons behandel.…