Internet Hulpbronne: Jeug Alpha

Ons glo meeste van julle weet van, of het al die Alpha kursus met julle gemeentelede gedoen. Die Alpha kursus is ook vir die Jeug beskikbaar (ongelukkig net in Engels). Ons EPIC Jeugleier het in 2015 die Jeug Alpha se materiaal na Afrikaans vertaal en aangepas om by die kultuur van ons kinders te pas.…