Internet Hulpbronne: My Naslaan Bybel App (nuut)

Goeie, Afrikaanse Internet Hulpbronne is so skaars soos hoendertande, daarom is dit wonderlik wanneer ons julle aan nuwes kan bekendstel. Sybrand Swanepoel het onlangs met ‘n Afrikaanse Bybel Android selfoon Toep (App) begin – My Naslaan Bybel (nuut) – wat tans op Playstore beskikbaar is. Die “App”  word sover moontlik geskryf dat mens dit sonder…