Internet Hulpbronne: “Ons Glo” Toep

Hier is ‘n hulpbron vir die NG Kerk-Tegnologie-Generasie onder ons. Dit kan met groot sukses in Jeugbediening gebruik word as dit jou styl is. “Ons Glo” Toep (app) gratis beskikbaar Die “Ons Glo” toep (app) is saamgestel deur die Taakspan vir Jeug en Familiebediening in samewerking met Bybelmedia. Die toep fokus op die 5 solas van die…