Jeug Alpha: Inleiding

Jeug Alpha is werklik ‘n ‘awesome’ reeks om met jou kinders te doen, dit lê die fondasie van die christelike geloof op ‘n baie eenvoudige, interaktiewe manier. Formaat: Een van die idees rondom Alpha is dat die mense wat dit bywoon voor die tyd saam eet. Ongelukkig werk hierdie konsep nie so goed met die…