Jeug Funaand: Geloof

Hoe meer ons in gesprekke met kinders kom, hoe meer besef ons hoe verward hulle is oor wat die basis, die fondament van ons Christelike geloof is, maak nie saak aan watter kerkgenootskap jy behoort nie, maar wat die Bybel ons leer. Geloof: Die kinders leer van verskillende gelowe in die skool, en het ook…