Jeug Gebedsaand: Verhouding met God

Gebed is een van die pilare waarop Algoa Gemeenskapskerk gebou word. Ons hou gereeld ‘n week van gebed in ons gemeente, en sonder dan een aand af, waar ons ‘n gebedsaand vir ons kinders hou, om hul van jongs af die belangrikheid van gebed te leer. Die gebedsaande vir die kinders is interaktief, waar ons…