#Sleutelgedagtes: Jeugdag

Op 16 Junie vier ons Jeugdag ter herinnering van die jongmense wat op daardie dag in 1976 opgestaan het teen ongeregtigheid en ongelykheid en die hoogste prys betaal het vir dít waarin hulle geglo het. Al beteken hierdie dag vir baie van ons niks meer as bloot ‘n vakansiedag nie, kan ons tog iets leer…