Leier Toerusting
Ons probeer om ons Jeugleiers ten minste een keer per jaar bymekaar te kry vir ‘n Toerusting-sessie. Ons sessie van verlede jaar is by die volgende skakel beskikbaar https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/2017/03/22/jeugleier-werkswinkel/ Hierdie jaar se werkswinkel was baie meer prakties van aarde waar ons die leiers kans gegee het om bietjie evaluering en ‘voorraad-opname’ te doen. Daarna het…