Kersfees: Advent Kalenders

Ons wil vandag ‘n wonderlike ‘tool’ in julle hande gee. Hierdie is baie meer vir jou eie kinders se gebruik as vir die Sondagskool of Kinderkerk. Met goeie beplanning kan julle dit egter uitprint en betyds vir die ouers gee om met die kinders by die huis te doen. Baie van ons het grootgeword met…