Kersfees is ‘n Jesusfees

Kersfees is ‘n Jesusfees is ‘n gids wat gesinne help om betekenisvol saam fees te vier. Hierdie boek is geskryf met die hoop dat ‘n nuwe tradisie van betekenisvolle Kersfees rituele in gesinne sal posvat – saamdoen-dinge wat die volgende geslag kinders ook in die kerstyd sal laat vra: gaan ons weer soos altyd elke…