Kinderkerk Les: Praise and Worship 1

Praise and Worship is een van die belangrikste geestelike beginsels wat ons ons kinders van kleinsaf moet leer. Dis ook een van ons kragtigste geestelike wapens. Ons probeer om elke kwartaal ‘n Praise and Worship aand met ons kinders te hou, waartydens dit oor meer as net lekker saamsing gaan. Tydens elke sessie leer ons…