Kinderkerk Liedjies

Die kinders by Algoa Gemeenskapskerk is MAL oor  Praise and Worship en kan letterlik nie genoeg daarvan kry nie. Om musiek te vind waarvan jou kinders hou en by JOU kinders se kultuur pas is egter nie altyd so maklik nie. Vandag wil ons bietjie Praise and Worship hulpbronne vir die kleintjies by Kinderkerk deel.…