Moedersdag: Posomskrywing van ‘n Ma

Hierdie is ‘n baie oulike, maar ook ‘n baie raak beskrywing van ‘n Ma. Dis baie oulik om vir Moedersdag te gebruik. Posomskrywing van ‘n Ma Posbenaming: Ma, Mammie, Moeder, Moekie, Moeksie, Ag Maaaaaa! Pos Beskrywing: Hierdie langtermyn posisie is slegs vir persone met uitnemende, dinamiese persoonlikhede. Die pos is permanent en om die minste…